top of page

Kom Kook saam met my!

20250410_184239.jpg
Hierdie webtuiste is vir almal van julle.

Waar het alles begin
Langs die see natuurlik!

Die idee om my snaakse metodes te deel met almal het gekom van by die see wees en almal wil weet hoe maak jy daardie deeg van jou aan vir roosterkoeke op die vuur, dis maklik is my gewone antwoord, maar soos hulle altyd sal noem die resep het net nooit gekom nie.

 

Hier is nou my manier om met almal te deel, die kosmaak, bak en brou, asook al die "tips &tricks" wat ek al geleer het. 

Ek is nie n "expert" nie, maar ek hou van alles probeer en dit te gebruik wat ek nuttig vind om my eie snaakse manier. 

​

Kom geniet die avontuur van kos maak saam met my.

© 2025 CookingWithYolanda. Powered and secured by Wix

bottom of page